Oor
Die 28 Dae Eetplan
Resepteboek

Leer ken die 28 Dae Eeetplan Resepte boek in minder as 3 minute!

January 1, 2017

Resepteboek Deel 1

Eerste resepteboek ooit vir die 28 Dae Eetplan met 80 resepte

January 1, 2017
January 1, 2018

Resepteboek Deel 2

Tweede resepteboek met ‘n bykomende 80 resepte

January 1, 2018
January 1, 2019

Eet & Geniet
1st Uitgawe

Eerste resep met ‘n amptelike naam en 200 resepte

January 1, 2019
January 1, 2020

Eet & Geniet 2nde Uitgawe

Tweede toevoeging met sterk fokus op gebruikerservaring

January 1, 2020
“Die resepte boek maak dit soveel makliker om op die eetplan te bly. Ek het nie idees met kos maak nie…veral nie as ek nie souse ens. mag gebruik nie. Die resepte boek help my om te leer hoe om met kruie kos te maak. Vir die eerte keer was vis in die 28 dae eetplan vir my baie lekker…. Die kos is smaaklik en daar is so baie oulike idees.”
Mari Weyers
Reviewer