Sale!

Die 28 Dae Eetplan Kombo

R1,199.00

7  Produkte + Gratis Aflewering

  • Eet & Geniet Resepteboek (200 resepte)
  • Beginnersgids (Dieet Boek)
  • A3 Yskaskaart
  • Dieet sleutelring stel
  • Die 28 Dae Eetplan Joernaal (PDF)
  • 7 Dae Uitdaging Week 1 (PDF)
  • 7 Dae Uitdaging Week 2 (PDF)

Ons Neem Afskeid Van Die Huidige Weergawe Van Eet & Geniet

KRY VIR JOU ‘N FINALE KOPIE TERWYL VOORRAAD HOU.

14 in stock

  • Check Mark 1-4 Dae Aflewering
  • Check Mark Veilige Betaling
  • Check Mark Aflewering Gewaarbog
GUARANTEED SAFE CHECKOUT
  • Visa Card
  • MasterCard

Description

Hierdie pakket bevat die volgende:

Eet & Geniet Resepteboek

Vergeet jy is op ‘n dieet met 200 heerlike resepte spesifiek vir Die 28 Dae Eetplan.

Beginnersgids

Fisiese kopie van die volledige plan, alle riglyne, wenke, generiese inkopielys ens. Geen meer gesukkel met los gedrukte bladsye of PDF’s nie!

Dieet sleutelring

Stel kaartjies met die plan spyskaart (1 kaartjie per dag) om elke dag saam te dra. Weet altyd wat volgende op die spyskaart is.

A3 Yskaskaart

Kleurvolle, herbruikbare yskaskaart met die plan spyskaart en basiese riglyne, asook ‘n spasie om jou gewigslesings op weegdae aan te dui. Sien hoe die kilo’s val!

Joernaal

252 Foto voorstelle vir elke maaltyd vir 3 volle rondtes, 84 motiverende gesegdes, gewigskaarte en -grafiese, basiese oefenprogram en daaglikse refleksie. Hou jou motivering hoog gedurende jou dieetreis.

Koerier aflewering gratis regoor SA binne 4 werksdae.

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.