Eet & Geniet
Resepteboek
R449.00
200 Watertand resepte om elke maaltyd op Die 28 Dae Eetplan heerlik te maak.
38 in stock



- 1-4 Dae Aflewering
- Veilige Betaling
- Aflewering Gewaarbog
Description
Hoekom ons daarvan hou
Eet & Geniet Resepteboek fokus spesifiek daarop om jou 28 Dae Eetplan reis te vergemaklik. Ons deel super eenvoudige resepte oor verskillende kategorieë van die plan – plus wenke om jou te help met die algemene reels van maaltyd voorbereiding op die plan.
Ons het die resepte, kooktegnieke en wenke so eenvoudig as moontlik gehou om jou die beste ondersteuning te bied, of jy ‘n bobaas kok of ‘n beginner in die kombuis is.
Hoekom jy daarvan sal hou
- Porsie beheer
- Gesonde leefstyl
- Smaaklike disse
- Goedkoop bestanddele
- Eenvoudige resepte
- Maaltye gereed binne minute
Die hoogtepunte
Ongeag of jy vir die eerste keer begin en of jy al ‘n ervare gebruiker van Die 28 Dae Eetplan is, help ons jou om vorentoe te beweeg tot jou beste self.
Die nuwe uitgawe van Eet & Geniet Resepteboek, met 200 resepte om jou dieet reis soveel makliker, meer interessant en meer smaaklik te maak!
- Elke resep is gekategoriseer volgens die verskillende maaltyd op die plan, bv. Hoender & Groente ens.
- Die meeste resepte kan voltooi word binne 30 minute of minder, en gebruik nie gekompliseerde metodes of toestelle nie.
- Verwys na hierdie resepteboek gereeld as ‘n bron van inspirasie, advies, riglyne en – meeste van alles – smullekker maaltye.
193 reviews for Eet & Geniet
Resepteboek
Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.
ronalda –
Baie oulik met nuwe idees!
annalien –
Wat ‘n wonderlike verrassing toe ek die pakkie ontvang en die kwaliteit van die resepte sien. Die resepte ‘n groot aanwins om te help met die sukses van die dieetprogram. Baie dankie aan almal wat dit vir ons moontlik maak om met opgewondenheid ons program te kan volg. Groete Annalien Crafford
v.visagie –
Baie dankie vir wonderlike produk. Ek is baie opgewonde oor my nuwe aankope.
Erika –
Dit is ‘n FANTASTIESE resepteboek – illustrasies is pragtig en boek is maklik om te gebruik. Word sterk aanbeveel.
avisagie –
Kan sien daar is baie moeite gedoen met die boek. Sal ook baie help om jou daaglikse etes te beplan en berei sonder dat dit vervelig sal raak.
poppeloppie –
Hierdie boek is van baie waarde vir elkeen wat die 28 dae dieet volg.
ansie –
Die resepte is lekker en baie idees wat dit nie boring maak nie.
christaheyns –
Die resepteboek is puik en absolute waarde vir geld!
jme –
Boek baie mooi. Geniet my boek baie.
trytsmanlorette –
Die boek is super fantasties uiteengesit & maak idees met etes net baie makliker.
cafetshimo1 –
My man is vir die eerste keer saam met my op die diet en die verskeidenheid resepte maak dit so maklik om hom gemotiveerd te hou.
Daleen Engel –
die baie idees help om die dieet interessant en kreatief te maak
Mariette Basson –
EK MY RESEPTE BOEK EN JORNAAL ONTVANG. EK HOU BAIE DAARVAN. DIT IS MAKLIK EN LEKKERSTE VAN AL MEESTE GOED WAT MENS IN JOU HUIS HET. EK SAL DIT VERSKER AANBEVEEL
jseaman –
die verskeidenheid maak dit maklik om vooraf te beplan.
koosmalan –
Heeltemal 100% te vrede!!
louvaine1 –
Ek sal die boek vir enige iemand wat op dieet is aanbeveel. Maak dieet baie maklik met oulike opsies wat nie vervelig is soos vleis en groete. Daar is soveel inspirenede voorstelle
gladysjreynolds –
Ek vind dit nou makliker om die inligting te kry wat ek be nodig Baie dankie
celestelindeque901 –
Is ñ resepteboek wat ek beslis sal aanbeveel alles word so mooi uiteengesit en foto by elke resep is pragtig!
debeersonja –
Perfek vir gewigsverlies
eznadames –
Maklik en bekostigbare resepte en dit maak die eetplan soveel makliker om n leefstyl te word. En ek is n werkende en besige mamma. Resepte is regtig vinnig en maklik. Dan het ek nog tyd vir my kids se goedjies en skoolgoed. Regtig n wonderlike boek. Baie dankie aan almal wat die resepte boek moontlik gemaak het.
fienie.labuschagne –
Beslis waarde vir geld. Vergemaklik dieët en is waardevol gedurende reis na ‘nuwe jy’.
pkboshoff –
Die boek is n groot hulpmiddel en help om etes meer interessant te maak
deanvor –
Die resepteboek is goed saamgestel en verskaf smaaklike resep idees.
paulabrand –
As jy die 28 Dae Dieet Eetplan wil volg id die boek n MOET HE!!!!
pwessels –
Was verbaas oor die lekker en vinnige resepte met baie goeie resultate neem nie baie tyd in beslag met die voorbereiding… geniet die boek
Brenda –
VINNIGE MOEITELOSE LEKKER KOS MET RESULTATE
Hannes –
Resepte is nie voks vreemd nie en maklik om te maak.
Corli Albertse –
Die boek het dit vir my baie makliker gemaak om die 28dag dieet te volg sonder om verveeld te raak of belangstelling te verloor. Die eenvoudigste resepte is ongelooflik lekker!! Waarlik die moeite werd!
Anonymous –
Ek kan die resepte boek hoog aanbeveel. Die resepte in bitter lekker en baie maklik en dan verloor jy boonop lekker gewig ook sommer.
Louise Engel –
Die boek is vol idees. Die 28 dag dieet is n “straightforward “ en maklike dieet. Die boek gee jou idees hoe om elke ete bietjie meer interesant te maak. Absoluut die geld werd
Benade Ronel –
Dis waarlik n baie goeie koop vir my gewees! Idees baie behulpsaam. En maak my opgewonde om die dieet te doen
Stephani –
Hierdie resepteboek is ‘n groot aanwins tot jou 28 dae dieet veral as jy nie weet wat om te maak nie. I LOVE IT!!!!
Karen Scheepers –
Ek voel dat hierdie samestelling baie toeganklik is vir almal. Mooi en eenvoudige taal en formaat. Dit is baie gebruikers vriendelik
sizaakse –
Die resepte boek het beslis my verwagtinge by verre oortref. Dis duidelik dat daar baie harde werk en ure ingesit is om so n pragtige nuttige resepteboek saam te stel om ons geregte maklik en smaaklik voor te berei.
Zelda Spies –
Hierdie resepteboek is baie mooi saamgestel en ek hou baie van die feit dat dit per tipe etes uiteengesit is
anra –
Die boek help om jou maaltye interessant en afwisselend te maak
dejagerwendy –
Nog verskeidenheid resepte en ander opsies met die uitruil van seker disse soos byvoorbeeld die droevrugte of dalk n plaasvervanger opsie
Antonet Laing –
Uitstekend saamgestel. Fotos by resepte maak dat die dieet ni vaal en moeilik is nie
vrobertson –
Kleurvolle en geurvolle resepte in die Eet & Geniet. Kort en vinnige resepte. Haal definitief die dink werk uit elke ete.
elmari verhage –
Die resepte boek gee wonderlike idees en variasie
Ester Vosser –
Die beste resepte boek wat ek nog gekoop het.
Susan Van Straten –
New ideas on how to prepare meals make this plan easier to follow!
Anonymous –
Baie oulike variasie van resepte. Gee mens nuwe idees.
Anonymous –
Great book
Amore Page –
Love my book
Anonymous –
Fantasties – ek geniet dit verskriklik. As ek enigsins twyfel oor ‘n maaltyd – blaai ek rond in my Eet en Geniet en vinnig het ek ‘n idee hoe ek dit wil maak
Petro Van Heerden –
Die boek het my baie gehelp om die klein goedjies wat ‘n mens nie weet van die dieetplan uit te skakel. Ek het al voorheen die dieet gevolg en het nie soveel gewig verloor as hierdie keer nie. Ek is baie bly dat ek die boek gekoop het en die resepte is heerlik. Baie dankie julle!!! Ek het in een week 4 kg verloor. Baie trots. 🙂
Juanita Norval –
Nice book
Ria Munnik –
Ek geniet die resepte boek vreeslik baie, ek werk voldag werk en daar is nie tyd om eie reseppies uit te dink nie. Alles sover regtig baie smaaklik.
Juanita Meyer –
Puik diens! Gehalte produk! Lewer vinnig af!
Chrisma Steenkamp –
Dit maak 28 dae maklik en lekker. Dit is ‘n wonderlike boek en ek geniet hom regtig. Dankie!
Henriette Meyer –
Baie oulike idees en maklik om te gebruilk.
Leila von Wielligh –
Wonderlike resepte, soek nog meer asb.
Vanessa Nel –
Ek soek al lank ñ dièet plan met ñ resepte boek by en dit help so baie. Die is kossies is baie smaaklik en maklik om voor te berei.💓
Carine Theron-Vorster –
Heerlike praktiese resepte
Helena Le Roux –
Dit is lekker om nuwe maniere te he om jou etes voor te berei.
Hanli Nel –
Baie oulike resepte boek, lekker nuwe idees!
Rita Swanepoel –
Dankie, die boek help baie
Sandra Harmse –
Haven’t tried it yet but it looks good
Eureka Jacobs –
Behoorlike idees mal hierhoor..
Rina de Lange –
Dankie
Melanie Mabie –
I love the the “Eet en Geniet” book.
Anonymous –
Flinke diens
Anne-marie –
Lovely book to have and easy
Anonymous –
Geniet die resepte baie
Anonymous –
I am done with R1W1, and found that some of the receipies I have chosen I would not make again, as I did not like it.
Janine –
Lovely ideas. Would love to get the book in English as well
Annalie van heerden –
die boek is aeesome
Annie Kleynhans –
Service was great the book itself is amazing love the recipies
Anonymous –
Excellent book – really a big help in making the diet easier.
Estelle Coetzee –
Very easy to follow, The recipes make the Dieet very easy to use and to follow.
Ronel Kleinhans –
Baie goed!!
Carin Fourie –
Baie tevrede!
Anita Verster –
Baie tevrede met die resepte book..
Carissa Struwig –
Dit maak die dieët soveel makliker vir my want ek kan baie lekkerder eet!
Anonymous –
Excellent
Marika du Plessis –
This is an excellent book and helps so much to make this diet fun 🙂
Petro Grundlingh –
Good service thank you
Hannetjie van der Vyver –
very good
Riana –
goeie waarde vir geld
Anonymous –
Baie behulpsaam
Mike Garisch –
Uitstekende idees om die eetplan meer interessant en lekker te maak. Voorwaar ‘n wenner van ‘n boek!
Sonia Turkstra –
Very helpfull
Petro Coetzee –
It’s the best dieet cook book I’ve ever had.
Rozanne Truter –
Absoluut fantasties… 😁
Rinalda Du Toit –
Very nice!!!!!
Elize Holtshauzen –
Excellent!!!!
Resa Van der Merwe –
Quite expensive! But still worth it!
Johann Visser –
Very quick responce and delivery
Renita Klopper –
Beste eetplan en resepteboek n MOET!
Veronica Meiring –
Uitstekend, motiveer my baie!!!
Marlene Jackson –
Ek sou dit nie kon doen sonner hierdie Resepte boek nie dit help my vreeslik baie. Maak nog ene met anner resepte toe.
Elaine G. –
Very happy with the service. On time with the order and delivery.
Louise –
Baie oulike boek. Definitief die geld werd.
Anonymous –
Excellent service
Ettie Lourens –
Baie maklik om te gebruik
.
Renata –
Dis heerlik om wat jy moet eet op verskillende maniere te kan voorberei, by verre die beste dieet nog!! Jy voel nie asof jy dieet nie want jy eet regtig heerlike disse!! Well done julle!!
Anonymous –
recipes easy and delicious
Minks –
The book is awesome and the recipes simple/easy but smart.
Leonie Senekal –
Excellent book with wonderful recipes.
Leonie Van Greunen –
Ek love dit. Dit is sommer nou makliker om op die dieet te bly
Anonymous –
Soveel interessante resepte! Dit maak die dieet net makliker en meer ‘exciting’.
Ina Van der Merwe –
Like the layout and recipes
Adrie Diesel –
Delivery were fast and we were updated on every status.
The book is well layd out with yummy recipies.
Sarah Van Niekerk –
The 28 day diet recipe book is excellent, the ideas for making the food more enticing and delicious was exactly what i needed to stay on track.
Ansi –
Dankie! Vinnig en baie behulpsaam
Karina –
Easy recipies
Anonymous –
Very nice ideas and motivates me
Lizanne Strydom –
Ek was baie in my skik met die vinnige aflewering. Is besig om al die resepte uit te toets. Hou daarvan dat elke resep n foto by het. Dis maklik, vinnig en goedkoop.
Alta V. –
Die resepte is eenvoudig, bestanddele bekostigbaar. Vinnig om te maak en heerlik. Die verskeidenheid keuses van resepte maak die eetplan opwindend en jy kan maklik vooraf jou etes beplan.
Yvonne Pieterse –
Pragtig, kleurvol, met wonderlike idees wat elke dag inspireer. Dankie vir n baie handige hulpmiddel om met die 28-dae eetplan te volhard!
Hannatjie Maritz –
Ek vind die boek baie behulpsaam
Maryke De Villiers –
Good service.
Emmie Bouwer –
I will recommend the book
Frances –
great
Ansie Viljoen –
Stunning book – love it!!
Judy Horn –
N wonderlike boek met baie waardevolle etes om voor te berei en dit is sakpas vir my.
Rene Mars –
Very good service
Karen Roodt –
Lekker maklik smaaklike resepte
Erika Vermeulen –
Help mens om nie vervelig te raak met die etes nie
Annalie Vermaak –
An excellent book!
LINDRI STANDER –
Brilliant ideas even to make soup an adventure
Barbara Stapelberg –
Full of wonderful recipes ideas for every meal
Rachél De Kok –
Baie lekker en maklike resepte!
Anonymous –
Boek van baie hoë gehalte en heerlik interessante geregte. Baie behulpsaam. Waarde vir geld.
Erina Groenewald –
The best……I’m never hungry.
Linda Bezuidenhout –
Uitstekend!
Nicolene Kaspersen –
I love this book. Have a complete New perspective on dieting. Recipies very easy!!!
Lucill –
Had old copied versions put together. This book is great. My daughter didn’t want to go on diet but she loves the recipe’s.
Belinda Coertze –
The book is of good quality, love the layout
Nita Marais –
goeie diens dankie
Elizna De Kock –
Baie Tevrede met boek en met die diens.
Ronel Lessing –
baie oulike en praktiese resepte en gesonde keuses
NICOLENE Jacobs –
Die boek is baie insigewend. Gee alternatiewe idees aan die kos wat geeet moet word per dag.
Maggie Greyling –
Thankyou like the menu and the recipes .
Anonymous –
The extra recipes makes it much easier toe stick to the plan. Real nice!
Claire Main –
Fast and efficient service! Beautiful recipes and information to assist with the eating plan! I am looking forward to each meal, no more boring meals 👌🏻👌🏻
Nalise De Kock –
lieflike resepte en dit maak die keuses net soveel makliker
Jenny Rynders –
Excellent service. Fast delivery.
Truda Mc Dougall –
Love it
Joey M. –
I am extremely happy with this book. Beautiful book. Very well designed with easy recipes. Every thing you need to know to follow the 28 day diët.
Anonymous –
Praktiese werkboek. Doen die dinkwerk vir my. Beste kopie in ‘n lang ruk.
Hermien Jones –
Love all the colorful recipes
Antoinette Coetsee –
Tasty recipies
Adriaan Snyders –
Very useful
Cornell Muller –
so prakties!!
Anonymous –
Very helpfull
Anonymous –
Baie beïndruk met die resepte, moes lankal boek gekoop het.
Hettie van Wyk –
Excellent
Irma Osborne –
Uitstekende diens !!! Ek het op n Maandag my bestelling geplaas en Woe in die Weskus ontvang. Elke dag het ek n up-date van my pakkie by Gourier Guy ontvang. Ek doen baie online shopping. Die verpakking is pragtig en die beste en vinnigste on-line diens ooit. 10/10 verdien julle.
Johanette –
Baie interressante, lekker resepte en maak dit baie makliker om die dieet te doen.
Hein B. –
Good information
Hannes Langeveldt –
My vrou hou baie van die boek en gebruik dit daagliks.
Alta Nelson –
Maklike vinnige resepte.
Joyce –
Goeie diens. Heerlike resepte
Anonymous –
Great book
Anonymous –
Baie goeie idees, resepte en inligting
Anonymous –
More than satisfied.
Raylene Erasmus –
I love this recipe book as their is a lot of different recipes in to use then your meals won’t be boaring.
Yvette –
Die kleurkodes maak dit maklik om die resepte vir die daaglikse maaltye te vind.
Willeen –
Oulike idees as mens nie tyd het om te dink wat jy met een groente te doen nie en nog vele ander lekker resepte!
Ansa van Wyk –
Ek hou baie daarvan. Dit is kompak en netjies uiteengesit.
Anthon Lombard –
Eetplan Idees, jou doring! My “eet & geniet” het Desember 2021 water-skade opgedoen na ‘n gewige hael-wind-storm hier in die Oos-Kaap. Eetplan Idees was so gaaf om dit gratis te vervang. Dankie julle. O-ja, die resepte werk, so kry vir jou die boek as jy ernstig is om gewig te verloor.
Susan Strydom –
Very good and delicious recipes
Adri –
Very easy, yet inspiring recipes. Highly recommended for people leading a non-boring, healthy lifestyle.
Rachel Victor –
Super excited about my book
Anonymous –
Recipes are easy and quick to make and tasteful. Will recommend the book.
Isabel Lensink –
Beautiful book! Timeous delivery! Thanks!
Marianne Myers –
I am pleased to have gained soooo many ideas for preparing meals. It took alot of boredom away.
Thank you for this lovely gesture. Well appreciated.
Lynette Botha –
it is priceless and cool
Sharleen Schmidt –
Love die resepte in die kookboek. Glad nie spyt ek het die boek bestel nie.
Malie Wagener –
Bought it as a present. Can’t comment
Francois –
Book with excellent, quick and easy recipes. Really worthwhile
Wilhelmine Pool –
Heerlike en baie nuwe resepte
Gerrie Lotriet –
Dit voldoen aan my verwagtinge, dankie.
Anonymous –
love it
Anonymous –
Help baie dat eetplan nie vervelig raak nie!
sal dus langer kan volhou met dieet dankie
Anonymous –
Innoverende idees. Maak elke maaltyd lekker!!!
Melvena van Deventer –
Lekkerste resepte en goeie kwaliteit
Anonymous –
Uitstekend. Baie dankie
Trudie S. –
Jul boek gee hierdie eetplan n hupstoot. Alles lyk lekker en dit maak die eetplan baie makliker om te volg.
Suzy Dreyer –
On time delivery. Recipes easy to follow but tasteful.
Anzke –
Wonderlike boek
Anonymous –
Great recipes that makes the meals more pleasant to eat.
Merle Serrao –
Fantastic fast service, and cant wait to start this path to lose weight by using these great recipes.
Lizette Sutherland –
Goeie resepte
Marieta Maingard –
Die eetplan werk en mens is nie peuselrig nie!
Retha Vermaak –
Maak etes regtig baie meer smaakvol en leer my om meer kreatief te dink en makliker by die eetplan te hou.
Wouter Van der Merwe –
Very good
Mari Weyers –
Die resepte boek maak dit soveel makliker om op die eetplan te bly. Ek het nie idees met kos maak nie…veral nie as ek nie souse ens. mag gebruik nie. Die resepte boek help my om te leer hoe om met kruie kos te maak. Vir die eerte keer was vis in die 28 dae eetplan vir my baie lekker…. Die kos is smaaklik en daar is so baie oulike idees.
Yolandi –
Very nice and easy recipes!
Yvette –
Die boek bied so baie idees. Lekker gesonde kos om te eet sonder dat jy skuldig voel. So bly ek het die boek aangeskaf vir my gewig en gesondheid. Dankie 28 dae eetplan
Zita Encarnacao –
Recipes are healthy, delicious, quick and easy to prepare and ingredients are easily accessible.